top of page
Gemeente Resepteboek
Kaalvoet Koskuns – Met liefde uit die gemeente is Laaiplek se bydrae tot die wêreldwye viering van gewone mense wat van elke dag se bestanddele ‘n liefdestaal maak. Hierdie is ‘n versameling van die resepte waarop ons gemeentelede staatmaak. Of dit nou vir ‘n intieme familiekuier of ‘n basaar vir duisende is, die resepte in Kaalvoet Koskuns bring elke keer ‘n glimlag op die gesigte van hulle wat gelukkig genoeg is om aan te sit aan Laaiplek se feestafels.






bottom of page